
So sit ek en wonder….
Hoekom ek onderliggend bedagsaam bly
Hoekom ek wil help waar ek kan
Net om NIE….
Die vrugte van my dade te kan dra
of oes nie

Al hierdie mooi versies en in werklikheid…
Nugterdenkend…
is dit al wat dit is: ‘n Versie
NIE realiteit nie.
“A tree is known by its fruit; (true)
a man by his deeds. (not true)
A good deed is never lost; (not true)
he who sows courtesy
reaps friendship, (not true)
and he who plants kindness
gathers love. (not true)“
Genade!
Hou aan….
LikeLike