God verwag nie van my om te weet hoe nie.
Hy wil net hê ek moet uitvind WAT
Die meeste van ons het geen idee nie.
Almal het selde.
Jesus het nie brood geWORD nie…
Hy was alreeds
Hy het nie genoeg geWORD nie…
Hy was alreeds
Jy hoef nie vrede te gaan SOEK nie…
Dis alreeds joune
Jy hoef jouself nie as God se kind te bewys of regverdig nie…
Jy is klaar Sy kind.
Jy hoef nie na redes te soek om gelukkig te wees nie.
Geluk is alreeds deel van jou…jy moet net self soek en ontdek waar en hoe God dit alreeds in jou lewe geplaas het.
Niemand het met 5 brode en 2 vissies opgedaag nie.
Dit was alreeds daar.
Die hele tyd.
Partykeen moet jyself net in jou eie lewe rondloop en ‘n opjektiewe voorraadopname maak van die goed en mooi en seëninge wat alreeds daar is.
Glo.
Amen to that! And thanks for that grace
LikeLike