
Ek het hierdie awesome AWESOME vriendin…
Vanoggend kry ek myself báie jammer omdat ek alleen alles moet doen en alleen alle besluite moet neem…
En hier bel sy my vanoggend uit die bloute: ek kan nie tel hóé op tyd haar oproepe gewoonlik is nie…DIS amazing hoe God werk!
En na heelwat praat, maar niks sê nie; kan ek die volgende vandag saam met my vat…in hierdie storm-stryd in wat vir my wag:
1. Step into your power!
(Ek het power!!!!!!!)
2. Unfortunately life is a path that you must walk on your own.
(Al het jy ‘n lewensmaat…die finale besluit lê by jou!)
3. The status quo must never be maintained or entertained.
(Gaan net aan…moenie gemaklik raak nie!
You need to learn and grow.
Learn and grow…
(Mag ek myself verstout om te sê dat al die kak in ‘n mens se lewe, dalkies net die voedingstowwe is om jou te help groei?)
Ek dink jy slaan die spyker op die kop
LikeLiked by 1 person