
Wanneer ‘n vrou bemin
Is haar normaliteit die prys
Om oorlewing te bekostig
Vir die klein bietjie niks
Wat in haar geheue
Ingebrand gloei
Wanneer ‘n vrou bemin
Is haar normaliteit die prys
Om oorlewing te bekostig
Vir die klein bietjie niks
Wat in haar geheue
Ingebrand gloei