
Sterre in die hemelruim
Ver versperyd
Sommige saamgeklomp
Party by naam
Ander onbekend
Baan die weg;
Saam met die maan
Dalk verskuild
Deur wolk of weer…
Oppad na ‘n splinternuwe
Dag wat wag
‘n Son wat sal skyn.
Sterre in die hemelruim
Ver versperyd
Sommige saamgeklomp
Party by naam
Ander onbekend
Baan die weg;
Saam met die maan
Dalk verskuild
Deur wolk of weer…
Oppad na ‘n splinternuwe
Dag wat wag
‘n Son wat sal skyn.