Tekens

So weet heelwat van julle dat ek glo in antwoorde van die Heilige Gees wat my leiding gee elke dag:

veral syfers…

verskuilde voorspellings… soos die keer toe Timon proewe speel en die afrigter net nie vir haar genoeg kans op die veld gee om haarself (weereens)te bewys nie…en ‘n ma-Esther wat HOOGS gefrustreerd is…en ek wat 10uur in die oggend ‘versterking’ (in die vorm van ENIGE bleddie shooter) vir ons senuwees gaan soek…en die kroegman wat se hulle het nie shooters nie, maar hy kan vir my ‘n ‘Springbokkie’ saamslaan…en ek wat uit die kroeg hol en vir Esther oor die breedte van die veld skree: ‘Hy kan net Springbokkies maak’…en sy wat op my golflengte is…en ons wat weet Jesus het Timon al klaar ‘n Springbok gemaak; dat ons moet rustig wees: He’s got her back!

ontstellende voorspellings vir die besigheid…waar ek wil hiperventileer, want ek is verantwoordelik vir 40 gesinne se kos en dakke oor hulle koppe; elke maand…en Marius vir my (op daardie oomblik) “Be Still”-deur Selah via WhatsApp stuur…ek dit dadelik via Bluetooth op my luidpreker speel…in die stort klim…diep begin asem haal…en totaal oorgee aan God; en ek vir HOM se: “God NOU moet jy met my praat”…en Hy praat:

“Be still, for the presence of the Lord, the holy One, is here
Come bow before him now with reverence and fear
In him no sin is found we stand on holy ground
Be still, for the presence of the Lord, the holy One, is here

Be still, for the glory of the Lord is shining all around
He burns with holy fire, with splendor he is crowned
How awesome is the sight our radiant king of light
Be still, for the glory of the Lord is shining all around

Be still, for the power of the Lord is moving in this place
He comes to cleanse and heal, to minister his grace
No work too hard for Him, in faith receive from him
Be still, for the power of the Lord is moving in this place”

En YOUTUBE MUSIC kies die volgende liedjie van Retief Burger:

” God van vreugde God van vrede, God van lewe bowenal God oor my God van gister God van vandag God oor ‘n ewigheid bowenal God oor my God oor my En die hemel straal van U magtigheid En my lewe spreek van U waarheid Halleluja in die hemel, halleluja in my hart Vir ewig en ewig Halleluja op die aarde, halleluja in my hart Vir ewig en ewig Halleluja God van almag, God van krag God oor die nasies bowenal God oor my God van verlossing, God van genade God van vergifnis bowenal God oor my God oor my En die hemel straal van U magtigheid En my lewe spreek van U waarheid Halleluja in die hemel, halleluja in my hart Vir ewig en ewig Halleluja op die aarde, halleluja in my hart Vir ewig en ewig Halleluja Prys die Here in die hemel, prys die Here in my hart Prys die Here op die aarde, prys die Here in my hart Vir ewig en ewig Halleluja”

En YOUTUBE kies weer: Even If deur MercyMe

“They say sometimes you win some
Sometimes you lose some
And right now, right now I’m losing bad
I’ve stood on this stage night after night
Reminding the broken it’ll be alright
But right now, oh right now I just can’tIt’s easy to sing
When there’s nothing to bring me down
But what will I say
When I’m held to the flame
Like I am right nowI know You’re able and I know You can
Save through the fire with Your mighty hand
But even if You don’t
My hope is You aloneThey say it only takes a little faith
To move a mountain
Well good thing
A little faith is all I have, right now
But God, when You choose
To leave mountains unmovable
Oh give me the strength to be able to sing
It is well with my soulI know You’re able and I know You can
Save through the fire with Your mighty hand
But even if You don’t
My hope is You alone
I know the sorrow, and I know the hurt
Would all go away if You’d just say the word
But even if You don’t
My hope is You aloneYou’ve been faithful, You’ve been good
All of my days
Jesus, I will cling to You
Come what may
‘Cause I know You’re able
I know You canI know You’re able and I know You can
Save through the fire with Your mighty hand
But even if You don’t
My hope is You alone
I know the sorrow, I know the hurt
Would all go away if You’d just say the word
But even if You don’t
My hope is You alone

It is well with my soul
It is well, it is well with my soul”

En toe ek uit daai stort uitklim…toe is ek so rustig soos ‘n hele Jesus-weermag: AL die antwoorde is KLAAR in ‘n legkaart gebou…

Dis in kort net twee insidente, maar dit gebeur die HELE dag…elke dag met my.

En my nuutste (bege)leiding:

Ek voel en WEET 2020 gaan GROOT wees: GROOT veranderinge: Letterlik en Figuurlik!

En soos ek nou al ‘n rukkie besig is om my huis binne ‘n Ria-huis te maak, want DIS my happy place…nie ‘n vakansie oorsee of duur besittings nie…

Besluit ek nou al ‘n rukkie ek moet van die oortollige meubels en skilderye ontslae raak(verkoop obviously, want ek het geld nodig vir die revamp)…om bestaande goed weer nuwe lewe in te blaas…om die Air B&B van die vloer af te kry…om nou die woonstel in die tuin te bou…om ‘n nuwe bed te kry…om my kamermeubels ‘happy te maak’…

En ek sien…soos gewoonlik die syfers wat my (en Dolene) van ons koppe af maak. Ek Google gou-gou en soos ELKE ander keer…kom die volgende boodskap:

” The meaning of 2112 reveals that your angels are telling you that you need to improve the environment that you are living in. 2112 angel number is telling you to make your home a place that is happy and accommodating to yourself and your loved ones. It is good for you to foster harmony in your life at this time. You need to create a nurturing environment for yourself and your loved ones. Your guardian angels are encouraging you to be confident in everything that you do. Have a positive attitude when it comes to all aspects of your life. Let go of all the negativity in your life and focus on all that is positive

Hoe AWESOME is DIT!!!!!!!

Rooi kamermeubels hier kom ek.

Rooi biblioteekmuur hier kom ek.

Air B&B(vir extra inkomste) hier kom ek.

Duplex-woonstel(vir extra inkomste) hier kom ek.

En so wil ek elkeen aanmoedig: gebruik AL jou sintuie deur na die Heilige Gees se leiding te soek…en daai klein stemmetjie en daai intuisie…dis GOD. Hy lei jou…LUISTER!

One thought on “Tekens

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s