Dankbaar…vir ‘n nuwe dag.
Verlig…dat my 2 weke weg, in ‘n vol sirkel, weer veilig(beslis nie ongeskonde nie) by my huis geëindig het.
Positief…dat dit wat voor my lê…ek weer met nuwe ywer gaan aanpak en nie gaan toelaat dat aardse dinge mý meer emosioneel gaan affekteer nie.
Dís hoekom God daar is.
Hoopvol…dat alles wat die Heilige Gees my gewys het die afgelope ruk…gaan realiseer…en my lewe net nóg meer awesome gaan word.
Vreedsame, vreugdevolle Saterdag vir al my maters daar buite🧡💛
